[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
Graad 10-projek:
DF Malan se Graad 10-Raad van Leerders (Jaco Wagener, Pieter Cilliers en Nicola Van der Merwe) asook 2 graad 10-leerders (Jani Knoetze en Lizaan Oosthuizen) hetĀ Dinsdag 8 Augustus vir die Tygerbear Foundation se opleidingsentrum langs Tygerberg Hospitaal gaan besoek om massas Teddiebere te skenk.
Elke graad in DF Malan is jaarliks verantwoordelik vir ān graadprojek. Hierdie jaar was dit die Graad 10ās se voorreg om ān donasie aan die Tygerbear Foundation te maak. Die graad-10ās het hierdie teddiebere tydens skoolure ingesamel.
Graad 9-projek:
Die graad 9-Raad van Leerders en klasleiers het op Lentedag die bejaardes by die St. Johannis Heim Tehuis besoek. Dit was ān heerlike geleentheid om ou vriende op teĀ kikker.Ā Die graad 9ās het presente afgelewer en van voor af besef hoe belangrik dit is om vriende van alle ouderdomme te hĆŖ.
Graad 8-projek:
Die Graad 8’s van DF Malan het as deel van hul graadprojek kinderboeke enĀ balle bymekaar gemaak. Hulle het die 85 boeke en 20 balle op 4 September aan die Blue Mountain Laerskool, buite Durbanville geskenk.
Hier is Heinrich Leeuw en Tia Crous by van die leerders van die skooltjie.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”http://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/DF-Malan-Gee-Om.jpg” alt=”DF Malan Gee Om. ” title_text=”DF Malan Gee Om. ” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”http://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/DF-Malan-Gee-Om.-1.jpg” alt=”DF Malan Gee Om. ” title_text=”DF Malan Gee Om. ” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]