)
DF Malan koor presteer baie goed.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Ons is besonder trots op die koor wat die afgelope tyd so goed presteer het. Die koor het tydens die…

Musiek nuus vanaf DF Malan

MUSIEK Nicole Parker en Estea Marais slaag albei UNISA Graad 5 Klavier met lof. (83 en 82% onderskeidelik.) Albei die dogters is in Graad 9 in die skool en Graad 5…

DF Malan Netbalspelers is gekies vir die WP en WK spanne

Hierdie DF Malan Netbalspelers is gekies vir die onderskeidelike Westelike Provinsie en Wes-Kaap spanne om aan verskillende Interprovinsiale Toernooie gedurende die Julievakansie deel te neem. Adelle Claassen (onder 16-afrigter) is gekies…

Kaapstadse uitdunne van die World Scholar’s Cup by DF Malan gehou

Tydens die naweek van 20 – 21 Mei 2017 is die Kaapstadse uitdunne van die World Scholar’s Cup deur vier aanbieders van Amerika, Switserland, China en Suid-Afrika by DF aangebied.…

‘n Trotse wen vir DF Malan se Rugby

Baie geluk aan die o.19A-rugbyspan wat reeds hierdie jaar 10 wedstryde in ‘n ry gewen het. Hulle het reeds met sterk skole dié jaar afgereken, soos: Witteberg, Upington en Swartland,…

DF Malan se Graad 8’s gee om

Die graad 8 Raad van Leerders het Vrydag 12 Mei die 100 pakkies “2 Minute Noodles” wat hul onder die graad 8’s ingesamel het, by Bellville landdroskantoor afgelewer waar dit…

DF Malan se Dink of Sink

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hierdie funksie is die hoogtepunt van kultuur jaarliks en word deur mnr. Gert Visser gereël. AfriForum borg hierdie funksie en hul bydrae word besonder waardeer.…

DF Malan – UCT Wiskunde Olimpiade

Baie geluk aan (agter van regs na links) Heinrich Crous, Neal Malan, (voor van regs na links) Arnold Hattingh, Renke Lorio en Daniël Hugo. Hierdie leerders het na die tweede…

Rolbal nuus van af DF Malan Hoërskool

Armand Ascarey is ‘n kranige jong atleet. Hy het reeds op verskeie sportgebiede presteer ten opsigte van rolbal en toutrek waar hy verskeie toekennings ontvang het. Tydens die onlangse SA…

Pluimbal nuus – DF Malan

Callen Booyse is gekies vir een van die o.19 WP-pluimbalspanne wat die WP vanaf 15 – 22 Julie 2017 by die Pluimbal SA Inter-Provinsiale Kampioenskappe gaan verteenwoordig. Die kompetisie word…

Hokkie Nuus vanaf DF Malan Hoërskool

Ons is trots op die DFM dogtershokkiespelers wat hierdie jaar verskeie WP-spanne verteenwoordig. Ons is verder trots omdat 2 van ons afrigters ook onderskeidings behaal het. Petra Jonker is verkies…

DF Malan se “Hoërskool 101” produksie het glad nie teleurgestel nie.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] DF se heelskoolproduksie, “Hoërskool 101” is met groot afwagtig hierdie week ontmoet en het glad nie teleurgestel nie. Bykans 630 van DF se leerders was…