Baie geluk aan die o.19A-rugbyspan wat reeds hierdie jaar 10 wedstryde in ‘n ry gewen het. Hulle het reeds met sterk skole dié jaar afgereken, soos: Witteberg, Upington en Swartland, net om ‘n paar te noem.
DF is baie trots op elke speler en afrigter. Ons sien uit daarna om nog vele meer opwindende rugby van die Pumas te sien. GO PUMAS!
Become a Sponsor