[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
DF se heelskoolproduksie, “Hoërskool 101” is met groot afwagtig hierdie week ontmoet en het glad nie teleurgestel nie. Bykans 630 van DF se leerders was betrokke by die produksie wat deur me. Lurina Etsebeth, me. Lise Steyn en me. Marisa van der Merwe bymekaar gesit is.
Elke graad het ‘n dans gedurende LO-periodes aangeleer en dié wat wou het tydens die produksie deelgeneem.
Die twee hoofkarakters is elk deur twee akteurs vertolk omdat die produksie tydens die karakters se hoërskoolloopbane plaasvind. Die meisiekaraker, Kate, is deur Margot Rothman (seniorfase) en Lisa Bassett (juniorfase) vertolk, terwyl Leo, die hoof seunkaraker deur Van Breda van der Linde (seniorfase) en Rene van Heerden (juniorfase) vertolk was.
Leerders van DF het gedans, gesing, musiek gemaak en gelag terwyl ‘n hoërskoolromanse teen die alomvattende tema van “film” geniet is.
Van die opbrengste van die produksie sal aan Ubuntu Halfway House geskenk word en die gehoor is versoek om doeke, oorpluisies en room te skenk om te help met die versorging van die 12 babas wat tans in die huis bly.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/DSC_6047.jpg” alt=”DF Malan se %22Hoërskool 101%22 produksie het glad nie teleurgestel nie.” title_text=”DF Malan se %22Hoërskool 101%22 produksie het glad nie teleurgestel nie.” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/DSC_6887.jpg” alt=”DF Malan se %22Hoërskool 101%22 produksie het glad nie teleurgestel nie.” title_text=”DF Malan se %22Hoërskool 101%22 produksie het glad nie teleurgestel nie.” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/DSC_6865.jpg” alt=”DF Malan se %22Hoërskool 101%22 produksie het glad nie teleurgestel nie.” title_text=”DF Malan se %22Hoërskool 101%22 produksie het glad nie teleurgestel nie.” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor