Baie geluk aan (agter van regs na links) Heinrich Crous, Neal Malan, (voor van regs na links) Arnold Hattingh, Renke Lorio en Daniël Hugo. Hierdie leerders het na die tweede rondte van die UCT Wiskunde Olimpiade deurgedring.

Verder het Heinrich, Neal, Arnold en Daniël ‘n uitnodiging ontvang om na die Goue Toekenning Prysuitdeling te gaan om pryse te ontvang vir hul prestasies tydens die UCT Wiskundekompetisie wat op 20 April plaasgevind het. Dit is ‘n besonderse groot eer.

Become a Sponsor