Hierdie DF Malan Netbalspelers is gekies vir die onderskeidelike Westelike Provinsie en Wes-Kaap spanne om aan verskillende Interprovinsiale Toernooie gedurende die Julievakansie deel te neem.
Adelle Claassen (onder 16-afrigter) is gekies om `n WP netbalspan af te rig.
Johlene Pietersen en Elfreda Luyt is gekies om Wes-Kaap onder 18-spanne af te rig.
FOTO
VOOR: Inge van Niekerk, Mika Lourens, Rachelle Human, Rayleigh Arendse en Bronwyn Loxton.
Middel: Nienke Geldenhuys, Suné van Dyk, Eloise Esterhuizen en Lara Havenga
Agter: Emma Pretorius, Kiara Smit, Mia Pieters en Anja Perold.
Afwesig: Anneke Human en Sabrina van Rooyen.
Become a Sponsor