Die graad 8 Raad van Leerders het Vrydag 12 Mei die 100 pakkies “2 Minute Noodles” wat hul onder die graad 8’s ingesamel het, by Bellville landdroskantoor afgelewer waar dit gebruik word om die jong kinders wat op ‘n leë maag in ernstige sake moet getuig, te voed.
Become a Sponsor