)
DF Malan se Graad 8’s gee om

Die graad 8 Raad van Leerders het Vrydag 12 Mei die 100 pakkies “2 Minute Noodles” wat hul onder die graad 8’s ingesamel het, by Bellville landdroskantoor afgelewer waar dit…

Hoërskool Punt O/16A-Rugby

Punt se 0/16A-rugby het onlangs n veldtog geloods om rugbystewels vir hul buurskool, Indwe, se 0/16-rugbyspan in te samel.  Op Dinsdag, 16 Mei 2017, het die twee spanne vir n…