DF Malan het weer sy stem dik gemaak met die landwye opstelkompetisie.
In die Junior Afdeling is skoonskip gemaak: Mila de Villiers (Eerste); Karen Vergeest (Tweede) en Ila Alberts (Derde). Dian Burger se werk is eervol vermeld.
In die Senior Afdeling behaal Brigitte Dempers ‘n tweede plek, Femke Swanepoel ’n derde plek en Nico van der Westhuizen se opstel word eervol vermeld.
Baie geluk aan hierdie leerders!
Foto (van links na regs):
Dian Burger, Mila de Villiers, Karen Vergeest en Ila Alberts.
Become a Sponsor