)

Die Hoërskool DF Malan is trots om ons premierspan dogters voor te stel

Die span, hul afrigters en borge is op 6 Maart aan die skool voorgestel. Ons wens vir hulle sterkte toe vir die seisoen, asook vir die St Mary’s toernooi. Dankie aan Pick ‘n Pay Willowbridge sowel as Land Rover/Jaguar N1 Stad vir jul volgehoue ondersteuning van DF-hokkie.

Die span is soos volg:
Voor (v.l.n.r): Margot de Beer, Megan Louw, Liande Conradie, Carla Hollander, Nicola van der Merwe, Merissa Wiid, Mychaela Eksteen
Agter (v.l.n.r): me. Rona Roelofse (DF Dogtershokkie-afrigter en organiseerder), mnr. Riaan Launspach (Land Rover/Jaguar N1 Stad), Jani Geldenhuys, Carla Laubscher, Carissa Cronjé, Rochelle Combrink, Anuska Enslin, Christelle Leeuw, Claudia van Wyk, Mila de Jongh, me. Simoné Strydom (Hoofafrigter en oud-leerder), mnr. Angelo Melonas (Pick ‘n Pay Willowbridge)
Afwesig: Mila Trevor

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal