[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”http://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/JP-Weidemann-Biatlhe-1.jpg” alt=”JP Weidemann van DF Malan” title_text=”JP Weidemann van DF Malan” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text”]
Baie geluk aan Carmen Walters en John-Pierre Weideman. Hierdie twee atlete is vir die UIPM-Wereldkampioenskappe in Spanje vir Triathlé en Biathlé gekies. Carmen vorm deel van die “Presidents Team” vir Triathlé en JP vorm deel van die SAMPA-span (SA-kleure). Ons wil ook graag noem dat JP tans die wenner van die SA o.17-Biathle-kampioenskappe is.
Ons is trots op jul toegewydheid en deursettingsvermoë en wens julle alle sterke toe.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]