)

DF-leerders skitter in Rekeningkunde olimpiades

DF-leerders skitter in SAIPA en SAICA Rekeningkunde olimpiades

DF spog met drie leerders wat puik in die Rekeningkunde oilimpiades presteer het. Juané Cronjé (graad 12) is as die nasionale wenner van die SAIPA olimpiade aangewys en Stefan Smit (graad 11) eindig provinsiaal onder die top drie.

Heinrich Crous (graad 9) word as die provinsiale wenner van die SAICA olimpiade aangewys.

Baie geluk met uitmuntende prestasies!

FOTO (v.l.n.r): Stefan Smit, Juané Cronjé, Heinrich Crous

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal