Die Heuwels Fantasties en Francois van Coke tree op 29 Junie 2017, 19:30 by DF Malan Aktiwiteitsentrum op. Deure open om 19:00. Kaartjies is beskikbaar by die DF se Glaskas  teen R100. Fondse word ingesamel vir die Tygerberg Hospitaalskool en die DF Malan Koor om volgende jaar aan die “World Choir Games” deel te neem. 

Die Tygerberg hospitaalskool se missie is om, ongeag die tydperk van hopitalisasie, elke leerder se unieke behoeftes aan te spreek, sodat hulle volle potensiaal ontwikkel kan word deur effektiewe onderrig en die kweek van ‘n positiewe selfbeeld.

Become a Sponsor