We also had an author come and speak to our learners regarding bullying:

Marion Erskine en die skoolhoof, mnr. Sias Conradie. Marion het sy boek, Vlerke vir Almal, by die skool bekend gestel. Die boek behandel die vraagstuk van boelies. Meer belangrik is die wonderlike wyses waarop daar gefokus word om die probleem aan te spreek. Lesers word geleer hoe om boelies te hanteer en om mekaar te help. Daar is 10 kopieë wat deur Erskine self onderteken is, by die skool beskikbaar teen R155 elk.

Become a Sponsor