Drie graad 8-leerders van HoĆ«rskool DF Malan (Renke Lorio, Arnold Hattingh en Henry van der Merwe) is in die SA Boland Wiskunde B-span opgeneem. Hulle het individueel en in ān span van 10 deelgeneem. In die individuele kompetisie het hulle onderskeidelik 65%, 61% en 85% gekry. Geluk aan hierdie leerders wat uitstekend gevaar het!