Renke en Helmuth
(Foto verskaf)
Hellmuth Weich van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, is genooi om aan die Internasionale Duits-Olimpiade vir nie-moedertaalsprekers in Dresden deel te neem. Dit is ‘n besonderse groot eer en DF is baie trots op hom!
Renke Lorio is deur die Duitse regering vir ‘n maand-lange studiereis genooi. Sy sal vanaf 23 Junie tot die 23 Julie daar kuier.
Baie geluk, julle twee!