Hoërskool DF Malan Musiekleerders, Mieke du Toit, Mignonne du Plessis, Renique Janse van Vuuren en Marlize Marais het Unisa graad 5 teorie-eksamens geskryf en almal met lof behaal.
Baie geluk met hierdie puik prestasies!
Vlnr: Mieke du Toit (83%), Mignonne du Plessis (89%), Renique Janse van Vuuren (84%) en Marlize Marais(86%).