)

Hoërskool DF Malan bied Schools’ Baroque Festival aan

Die DF-Musiekdepartement het op 22 Februarie die 2de Schools’ Baroque Festival aangebied waar 110 musiekleerders en 17 musiekonderwysers werkswinkels bygewoon het. Die werkswinkels is aangebied deur Erik Dippenaar, die Artistieke Direkteur van Camerata Tinta Barocca.

Hierdie barokensemble word gereken as die beste barokensemble in Suid-Afrika. Werkswinkels in Improvisasie en musiekgeskiedenis is aangebied.

https://we.tl/t-DCivTl8Sim

Become a Sponsor

Related Posts

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

WP Hokkiespanne – Hoërskool Stellenberg kondig trots aan

WP Hokkiespanne. WP Dogters Hokkie‑keuses. Hoërskool Stellenberg is uiters trots op ons hokkiespelers wat gekies is om die Wes‑Kaap Dogters Hokkiespanne te verteenwoordig. 🏑 Hierdie prestasie is ’n bewys van…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal