)

DF Malan bied JSE Beleggingskompetisie aan

Elke jaar bied die JSE ‘n beleggingskompetisie aan waartydens leerders deur die koop en verkoop van aandele teen mekaar deelneem. Die kompetisie word in 3 portefeuljes geloods, naamlik “Income” (Lae risiko beleggings), “Equity” (aandeelbeleggings) en “Speculator” (hoërisiko-beleggings). Die kompetisie strek van Maart tot September. Die hoofkompetisie word onderverdeel in 6 maand-kompetisies. Vir die maand Junie / Julie het die DF-groep (MJJJ) gewen. Hul het ‘n gemiddelde groei van 8,5 persent oor hierdie tydperk gehandhaaf.

Die groep bestaan uit (v.l.n.r.) Julia Roelofse, Jessica Smith, Jaco Wagenaar en Marle Cooper.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal