)

9 KWAGGAS NA ATKV REDENAARS EN DEBAT FINAAL

Nege Kwaggas van Hoërskool Outeniqua in George, gaan op 17 en 18 Augustus aan die ATKV redenaars en debat se eindronde in Rustenburg deelneem. Hanro Müller het vir die tweede agtereenvolgende jaar na die redenaars en debat se finale rondes deurgedring. Tydens hierdie uiters strawwe kompetisies het die Kwaggas hulle staal gewys en by die eindronde sal hulle skouers skuur met die room van die land se jong woordkunstenaars.
Die Kwaggas is besonder trots op hierdie leerders!

Op die foto bo:

Agter: Carina Duvenhage(debat); Craig Bredenkamp(redenaars); Hanro Müller(debat en redenaars); Michael Bezuidenhout(debat) en Elle Engelbrecht(redenaars).

Voor: Rhodé Ferreira(debat); Joslin Swanepoel(debat); Emma Cronje(debat) en
Elizna Coetzee (debat).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal