)

Hoërskool DF Malan leerders presteer by Tennis Suid Interpro

Gedurende die naweek van 22 tot 24 Februarie het sewe leerders van Hoërskool DF Malan van Kaapstad meegeding in die Tennis Suid Interpro 2019, wat in George plaasgevind het.

Die volgende leerders hou DF se naam hoog: Matias Stinnes (o.19) en George Botes (o.17), albei in Gr. 11, Wihan Bester (o.15A) en Lucas Pentz (o.15B) asook die dogters: France Esterhuyse en Emma Coetzee (o.15A) en Emma Snyman (o.15B).

Hierdie leerders het almal ‘n silwer medalje verwerf in hulle verskillende katogerieë, behalwe die seuns en dogters onder 15B WP-span.

Hannes Swart (Gr.12) speel tennis by die TSA Interpro Pretoria 15-19 Maart (Seuns o.19A).

Ons wens hom alle sterkte toe!

Dit ‘n ongelooflike prestasie om teen die land se top tennisspelers mee te ding.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal