Hoërskool DF Malan se WP (“Cape Town High School”) netbalspelers neem Vrydag en Saterdag in Wellington deel aan die Interdistriktoernooi vir die 2 WP-spanne (Doves en Disas).
Me. Megan Gossmann is die afrigter van die Disas o.14-span.
Agter v.l.n.r.: Mia Groenewald (Disas o.14-kaptein), Bianca Stander (Disas o.15), Kanya Pieterse (Disas o.14) en Hannah Olivier (Disas o.15)
Voor v.l.n.r.: Emma Coetzee (Doves o.15), Anja Hougaard (Disas o.18-onderkaptein), Zandria Spangenberg (Disas o.18-kaptein) en Lara Havenga (Doves o.18 Kaptein)
Geniet dit, dames.
DF is trots op julle!