Twee van DF se matriekleerders het aan die finale rondte van die Nedbank Tesourie Opstelkompetisie 2018/19 deelgeneem. Slegs 26 leerders vanuit die Wes-Kaap word gekies om hieraan deel te neem.
Baie geluk aan Julia Roelofse en Jaco Wagener.
DF is trots op julle!
Foto: Jaco Wagener en Julia Roelofse