DF se Graad 8-ouers het Donderdagaand heerlik saam gekuier en nuwe vriendskappe is rondom braaivleis vure gesmee.
Welkom by die DF-familie!
#trotsDF
)
DF se Graad 8-ouers het Donderdagaand heerlik saam gekuier en nuwe vriendskappe is rondom braaivleis vure gesmee.
Welkom by die DF-familie!
#trotsDF
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…