Veels geluk aan die 4 DF-manne, Dewald Roux, Rienhardt van Eeden, Jaco van Niekerk en Hannes Swart wat deel van die WP Zebras-span (Noordsone-span) goud in die WP-streekstoernooi gewen het. Die toernooi het hierdie week by Paarl Gimnasium plaasgevind.
Foto: V.l.n.r.: Dewald Roux, Rienhardt van Eeden (o.k.) Jaco van Niekerk en Hannes Swart.