Hoërskool DF Malan, Kaapstad, wens hul matrieks ‘n uiters suksesvolle, laaste derde skoolkwartaal van hul lewens toe!
Mag dit vol liefde, vrede, geluk, hoop, harde werk, toewyding, sport, vriende, familie, kultuur, Interskole-gees, herinneringe wat gekoester moét word, selfdissipline, self-trots, baie, baie lag en goeie musiek gevul word.