)

Hoërskool DFmalan-dramaleerder is ‘n uitblinker

Kaylin Stevens van Hoërskool DF Malan in Kaapstad het hierdie jaar uitgeblink op die verhoog!

Sy het vroeër dié jaar aan die Talent Africa Nasionale kompetisie deelgeneem, waar sy 5 goue medaljes en 1 silwer medalje vir uitvoerende kunste verwerf het. Sy kwalifiseer toe vir die SA-span en behaal die Top 10 Akteurslys.

Gedurende die afgelope vakansie het sy Suid-Afrika by die Talent America Internasionale kompetisie verteenwoordig en verwerf daar 3 opvolger medaljes.

Baie geluk, Kaylin, DF is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal