Marx Meyer, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Brackenfell, is gisteraand by ‘n spoggeleentheid in die Old Mutual Presentation Room in Pinelands deur die Cape Town Sports Council aangewys as die 2019 skole sportman van die jaar.
Veels geluk, Marx!
ADVERTISEMENT