Baie geluk aan Jené Venter en Anja Nel van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, wat deel is van die suksesvolle WP o.16 B-span wat ‘n silwer medalje by die SA o.16-toernooi verower het. Elizabeth Knoetze (middel op foto) was deel van die WP o.16A-span wat 8ste in hulle afdeling geëindig het.
Baie geluk!