)

Hoërskool DF Malan Trots op 2019 Matrieks

Hoërskool DF Malan, Kaapstad, is baie trots op hul 2019-matriekuitslae! Dié skool het weereens in 2019 uitsonderlik presteer met ‘n 100% slaagsyfer.

92.92% Van die klas kry toelating tot ‘n Baccalaureus-graad.

Nommer een skool in Metro Noord.

65 Uit ‘n totaal van 212 leerders slaag met ‘n gemiddelde A-simbool (30.6% van die klas) terwyl 70 met ‘n gemiddelde B-simbool slaag. (d.w.s. 64% van die klas het bokant 70% gemiddeld).

Ses leerders slaag met ‘n gemiddelde persentasie hoër as 90%.

Die totale aantal vakonderskeidings is 565.

Die 5 toppresteerders is: Shani du Preez: 92.71%; Petrus du Preez: 91.57%; Julia Roelofse: 91.43%;
Jani Knoetze: 91.14% en Kara Theunissen: 90.57%.

Die volgende leerders het uitsonderlike prestasies gelewer:
9 vakonderskeidings: Julia Roelofse
8 vakonderskeidings: Petrus du Preez, Jani Knoetze, Zandria Spangenberg, Kara Theunissen, Jaco Wagener en Janneke Groenewald.

Hoërskool DF Malan se personeel, leerders en ouers is trots op die klas van 2019. Die groep het uitstekend presteer.

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal