Danelle Keown
Baie geluk aan Hoërskool Tygerberg se Matriekklas van 2019 met jul uitslae!
Danelle Keown is aangewys as die DUX-leerder met ‘n gemiddeld van 88.7% en ook sewe onderskeidings!
Baie geluk en mag God julle ryklik seën in alles wat julle aanpak!