Prestige Awards – Tygerberg High School, outstanding
Prestige Awards. 🏆 Excellence in Action. Congratulations to all the award recipients! Your dedication, passion, and perseverance continue to inspire all. You embody what it means to be a true…
Hoërskool Tygerberg trots op hul Matriekklas van 2019
Danelle Keown Baie geluk aan Hoërskool Tygerberg se Matriekklas van 2019 met jul uitslae! Danelle Keown is aangewys as die DUX-leerder met ‘n gemiddeld van 88.7% en ook sewe onderskeidings!…
HOËRSKOOL TYGERBERG TONEELNUUS!
Die toneel van Hoërskool Tygerberg maak weer so in 2019! Hulle het 2 stukke in die ATKV-tienertoneel finaal wat hierdie jaar in Stellenbosch plaasvind. “Die meisie met môre in haar…
Hoërskool Tygerberg 5de Mini Maestros-kompetisie
Hoërskool Tygerberg se musiekdepartement het vanjaar die 5de Mini Maestros-kompetisie vir laerskool-leerders aangebied! Die kompetisie het vanjaar rekord inskrywings van hoogstaande gehalte gehad! Die beoordelaars was Adri van Wyk en…
HOËRSKOOL TYGERBERG INTERSKOLE
Hoërskool Tygerberg het die afgelope week teen Hoërskool Brackenfell in gholf, skyfskiet, skaak en tafeltennis meegeding. Met die skyfskiet en skaak het die Tiere gelykop geëindig, maar ongelukkig moes hulle…
Hoërskool Tygerberg Interskole Landloop
Gister het die interskole-landloop plaasgevind. Hoërskool Brackenfell het koning gekraai in beide die seuns- en meisie-afdelings. Die Tiere het egter goeie veggees en uitstekende sportmanskap getoon! #TiereSport
HOËRSKOOL TYGERBERG TONEELNUUS
Na 2 kompetisies (Tygerberg Internasionale Eisteddfod en Springbok Toneelfees) pronk Hoërskool Tygerberg al met hierdie prag-trofees en nominasies! Keep on watching this space! More big things coming! #TiereTrots
Tygerberg High School Chess
Nicole Osborne, Tygerberg High School, is placed 5th overall at the SA Schools Chess Competition in Kimberley. She has been selected for the SA Schools Chess Squad! Well done, Nicole!…
Hoërskool Tygerberg rugbyspelers presteer by WP Akademieweek XV
Met Hoërskool Tygerberg se twee manne by die WP Akademieweek XV gaan dit baie goed! Hulle wen hul eerste wedstryd 41-17! HD Stemmet word aangewys as “Man of the Match”…
Hoërskool Tygerberg rugbyspelers gekies vir WP Academy Week
Liam Tattersall en HD Stemmet is gekies vir die 2019 WP O/18 Academy Week XV Team. Hou hulle dop gedurende 1-6 Julie by Grey College in die 2019 Craven Week…
Tygerberg High School Revue
It’s been a decade since Mr Barend van der Westhuizen’s very first revue at Tygerberg High School! Nearly 600 young performers have been part of this wonderful journey. The core…
Tygerberg High School pupil win bursary
Nedbank and Western Cape Government and Provincial Treasury and Education held an essay writing competition. The topic was radical socio-economic transformation. Twenty-six finalists from schools across the Western Cape were…
Hoërskool Tygerberg skitter by GR 11 Huistaalkompetisie
Op 13 April het Casey Smith, Cara van der Colff en Bianca Stears,vergesel deur mev Henderson, aan die Metro-Noord Gr.11 Huistaalkompetisie deelgeneem. Daar was 31 skole wat deelgeneem het met…
Tygerberg High School Athletics
The following athletes from Tygerberg have been selected to represent the Northern Zone at the Western Province Championship on 1 & 2 March at the Parow Athletics Track. Jordan Burgess,…












