Gister het die interskole-landloop plaasgevind. Hoërskool Brackenfell het koning gekraai in beide die seuns- en meisie-afdelings.
Die Tiere het egter goeie veggees en uitstekende sportmanskap getoon!
)
Gister het die interskole-landloop plaasgevind. Hoërskool Brackenfell het koning gekraai in beide die seuns- en meisie-afdelings.
Die Tiere het egter goeie veggees en uitstekende sportmanskap getoon!
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…