)

HOËRSKOOL PUNT LEERDERS SKENK HARE VIR CANSA

Op die foto verskyn Me. Amelia Thiart van CANSA met die hare wat geskenk is.

n Graad 11-leerder van Hoërskool Punt het onlangs 30cm van haar hare laat afsny om dit te skenk aan CANSA. Die leerder wou aanvanklik haar hare laat groei vir haar matriekafskeid van volgende jaar en dit dan laat sny, maar het van plan verander en dit nou reeds gedoen. Haar oupa is onlangs skielik gediagnoseer met kanker en is  kort daarna oorlede. Dit het haar aangegryp en sy het besluit om nou reeds haar hare af te sny en aan CANSA te skenk.

‘n Graad 12-leerder het ook haar hare laat afsny om dit te skenk aan CANSA. Dié leerder sê dat heelwat van haar familielede, onder andere haar niggie, is al gediagnoseer met kanker of daaraan oorlede, en sy wou graag ‘n bydrae lewer om kankerlyers te help. Beide van die leerders wou anoniem bly.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal