Baie geluk aan die Hoër Meisieskool Paarl leerders, Jana
Smit, Rochelle Visagie, Jean-Miri Olivier, Mia Swart, Lara Jacobs, Alexandra
During,
Minette Liebenberg, Kerrin de Nobrega, Ezelle
Müller, Hayley Hechter, Andrea Wolhuter, Amanda van der Merwe, Bianca Kirstein, Joe-Mari Kleynhans, Nina Eloff, Joy Blankenberg, Lima du Toit, Mia
Basson en Mia Louw wat tot die Matriekraad (MR) 2020 verkies is.
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










