Op 13 April het Casey Smith, Cara van der Colff en Bianca Stears,vergesel deur mev Henderson, aan die Metro-Noord Gr.11 Huistaalkompetisie deelgeneem.
Daar was 31 skole wat deelgeneem het met ongeveer 93 leerders.
Hoërskool Tygerberg is trots op Cara wat die eerste plek behaal het.