)

EHS spog met 105 jaar van uitnemendheid

Op Donderdag, 5 April, het Hoërskool Ermelo die skool se honderd-en-vyfde bestaansjaar gevier.

Na 105 jaar ervaar Hoërskool Ermelo die genade van ons Hemelse Vader steeds ewe mildelik as toe die skool destyds tot stand gekom het. Die Erries staan in absolute afhanklikheid en dankbaarheid voor die Here, danksy die seën waarvan die skool jaar na jaar kan getuig.

Saam met wonderlike leerders, bekwame onderwysers, ondersteunende ouers en ‘n gemeenskap wat bankvas agter die Erries staan, streef EHS daagliks daarna om nog hoër hoogtes te bereik.

Dankie aan elkeen wat deur al die jare en vandag steeds help bou aan Hoërskool Ermelo se sukses.

“Ons was, ons is, ons BLY die ERRIES!”

Foto bo: Me. Betsie Vermeulen, mnr. Pieter Grobler, mnr. Willem Romijn met Nicole Venter en Francois du Plessis in die agtergrond

 

Die personeel van Hoërskool Ermelo word bederf tydens pouse op die skool se verjaarsdag
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal