)

EHS-ruiters doen dit weer

Drie ruiters van Hoƫrskool Ermelo, het op 6 April aan SANESA se tweede kwalifiserende rondte deelgeneem te badplaas. Die leerders het, soos dit Erries betaam, uitstekend gevaar.

Margha Greling het, met haar perd Brandenburg Corelli, die volgende plekke behaal:

Eerste in Equitation Level 6 (1m), tweede in Jumping Competition (1m), Prix Caprilli Novice en Prix Caprilli en in Jumping A2 (1m) behaal sy ā€˜n derde plek.

Met Lorelock Legolas, haar ander perd, presteer sy ook uitstekend:

Twee eerste plekke in Prix Caprilli Level 1, asook in Showing Level 5 en in Working Hunter (70 cm) en twee tweede plekke in onderskeidelik Jumping Competition (70cm) en Jumping A2 (70cm)

Walter en Inge van der Walt het ook aan hierdie rondte deelgeneem.

Walter het skoonskip gemaak en al sy klasse gewen. Hy en sy perd, Gloorwin Tribbes, wen die volgende items:

90cm – Kompetisie klas
90cm – Kampioenskapsklas
90cm – Working Hunter Klas.

Inge het in haar afdeling ook uitstekend gevaar en haar uislae is as volg:

Met haar perd, Diesel, behaal sy twee eerste plekke in onderskeidelik in 80cm kompetisieklas en 80cm kampioenskapklas. Met haar perd, Trevan Applause, behaal Inge ā€˜n tweede plek in die A2 kopetisieklas.

Baie geluk aan die drie leerders.

EHS is trots op julle!

Foto bo:Ā Margha Greyling

 

Walter (voor links) en Inge van der Walt (regs agter)
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal