)

Ligbron seunshokkie kom teen Oosterland te staan

Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoƫrskool Oosterland van Secunda se o/16- en eerste seunsspanne het op Dinsdag, 9 April, op Ligbron se velde gespeel.

Alhoewel beide spanne hulle uiters goed van hul taak gekwyt en klipharde hokkie gespeel het, het albei spanne ongelukkig hulle wedstryde verloor.

Die o/16’s het met 1-2 verloor en die eerstespan het met 0-4 verloor.

Die seunshokkiespanne sal eerskomende Dinsdag, 16 April, tuis teen Hoƫrskool Evander te staan kom in hulle volgende liga wedstryde.

Foto bo:Ā Jonathan du Toit

Liam Olivier
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal