)

Liggie Redenaars sê hul sê

Die jaarlikse Junior Redenaarskompetisie van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Donderdag, 11 April plaasgevind. Die redenaars het die gehoor behoorlik laat nadink oor aktuele onderwerpe en ook laat skater met hul skerp humorsin.

Die beoordelaars moes mooi dink om wenners tussen die uitstekende sprekers uit te lig en met een punt verskil tussen die top drie plekke, was die kompetisie beslis straf!

John Lloyd en Prajna Bhika eindig gesamentlik derde en Lohan Coetzee neem die tweede plek in. Zack Bosman oortuig een en almal dat geluk nie met geld gekoop word nie en stap met weg die trofee vir beste junior redenaar.

Foto: John Lloyd en Prajna Bhika (3de), Zack Bosman (1ste) en Lohan Coetzee (2de).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal