Baie geluk aan die 0/10 en 0/11 Rugbyspanne van Laerskool Thabazimbi wat as wenners uit die stryd getree het tydens die afgelope naweek se Super 8 Rugby en Netbalkompetisie te Polokwane. 8 Skole het deelgeneem aan hierdie kompetisie.
Manne dit wil gedoen wees! Laerskool Thabazimbi is super trots op julle.
Foto bo: Laerskool Thabazimbi se O/10 Super 8 wenners











