Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hoogste Akademiese gemiddeld
Vlnr: Taryn Stander, Lize Venter en Ami White. Die toekenning vir die hoogste Akademiese Gemiddeld Gr 4 – 6 gaan aan: Graad 4: Taryn Stander, Graad 5: Lize Venter en Graad 6:…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie: Getroue Skoolbesoek
Niché Röhrs en Qizelle Kruger. Laerskool Thabazimbi se toekenning vir 7 Jaar Getroue Skoolbesoek: (slegs vir Gr 7) is toegeken aan Niché Röhrs en Qizelle Kruger.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hokkiespeelster van die jaar
Carla Coetzee Carla Coetzee is vanjaar Laerskool Thabazimbi se Hokkiespeelster van die jaar. Baie geluk!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Krieketspeler van die jaar
Marcus de Aguiar Marcus de Aguiar is Laerskool Thabazimbi se krieketspeler van die jaar.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Rugbyspeler
Liam Santos. Laerskool Thabazimbi se Rugbyspeler van die jaar is Liam Santos.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Netbalspeelster van die jaar
 Dimion Visser Laerskool Thabazimbi se toekenning vir die  Netbalspeelster van die Jaar gaan aan Dimion Visser.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Atleet van die jaar
HJ Koekemoer Die Atleet van die Jaar Toekenning is gemaak aan HJ Koekemoer. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Musiek Senior fase
Christoff Marx. Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling, Senior Fase is toegeken aan Christoff Marx.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Musiek – Intermediêre Fase
Lize Venter Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling – Intermediêre Fase is toegeken aan Lize Venter.
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Vordering
Lean La Grange en Ruan du Toit. Laerskool Thabazimbi se toekennig vir die Beste Vordering (toekenning word per graad gedoen en leerders moet minstens 10% van die 1e tot die…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Drama Senior afdeling
Melanie Robberts en Dino Fernandes Die Kultuurtoekenning – Drama-afdeling – Senior Fase is toegeken aan Melanie Robberts en Dino Fernandes. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Musiekafdeling Grondslagfase
Leané Thuynsma. Leané Thuynsma het ‘n toekenning ontvang vir Kultuur – Musiekafdeling Grondslagfase. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Redenaars
Milan Stander Milan Stander het ‘n kultuur-toekenning ontvang vir Redenaars. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Drama Grondslagfase
Odelia van der Nest  Odelia van der Nest het ‘n toekenning ontvang vir Kultuur: Drama-afdeling Grondslagfase
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: DUX leerder
Qizelle Kruger Qizelle Kruger is aangewys as die DUX-leerder 2019. Baie geluk!!
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019
Voor vlnr: Christelle v Dyk, Melanie Robbertse, Hanno du Toit, Christoff Marx en Luan Ras. Middel vlnr: Anene Muller, Chanel Parsons, Ivon Keyser, Dino Fernandes, Niché Röhrs en Andries Venter.…
LAERSKOOL THABAZIMBI KONDIG HUL HOOFLEIERS VIR 2020 AAN
Vlnr:Johan Grobler (Hoofseun), Jarianca du Plessis (Onderhoofdogter), Margaret York (Onderhoofdogter), Vihan Pretorius (Onderhoofseun), Keanu Visser (Onderhoofseun) en Chanique van Niekerk (Hoofdogter). Laerskool Thabazimbi het met trots op 31 Oktober die …
LAERSKOOL THABAZIMBI: SING IN HARMONIE KOORKOMPETISIE
Beide die Junior- en Senior kore van Laerskool Thabazimbi het deelgeneem aan KykNet se Sing in Harmonie koorkompetisie. Die afgelope naweek was die Finale rondte. Albei kore behaal ‘n derde…
Laerskool Thabazimbi se o/10 Hokkiespan presteer
Hierdie kookwater hokkiespannetjie het die afgelope naweek Laerskool Thabazimbi se naam hoog gehou tydens die Limpopo uitspele. Die 0/10 hokkiespannetjie het hierdie seisoen in die 0/11 B Liga deelgeneem omdat…
Laerskool Thabazimbi Artisticulta Redenaars
Laerskool Thabazimbi is super trots op hul Artisticulta Redenaars. Hierdie Redenaartjies het vanaf 11 tot 13 Julie aan die Finaal van die Artisticulta Redenaarskompetisie by Laerskool Wierdapark in Pretoria deelgeneem.…
Laerskool Thabazimbi leerder skitter by ATKV Redenaars
Laerskool Thabazimbi is baie trots op Milan Stander. Milan is ‘n graad 1 redenaartjie wat tydens die ATKV se tweede rondte onder die top tien in Limpopo geëndig het. Milan,…
Laerskool Thabazimbi kore presteer
Laerskool Thabazimbi is baie bevoorreg om 2 puik kore, ‘n Junior koor en ‘n Senior koor te kan hê. Albei kore het op Maandag 27 Mei aan die Sing in…
Laerskool Thabazimbi rugby presteer
Baie geluk aan die 0/10 en 0/11 Rugbyspanne van Laerskool Thabazimbi wat as wenners uit die stryd getree het tydens die afgelope naweek se Super 8 Rugby en Netbalkompetisie te Polokwane.…
Laerskool Thabazimbi Netbal presteer
Laerskool Thabazimbi is super trots op Dimion Visser wat opgeneem is in die Provinsiale Netbalspan vir D 0/13 asook me Chanel Viljoen en Kayla Watson wat hulle Provinsiale skeidsregtersgraderings ontvang…
Laerskool Thabazimbi atlete presteer by SA Atletiekbyeenkoms
Waylin Swarts het ‘n plek onder die Top 20 atlete in die 80m sowel as die 100m S 0/11 behaal H.J. Koekemoer verwerf ‘n Brons medalje in die 70 m…
TOEKENNINGSFUNKSIE LAERSKOOL THABAZIMBI
Laerskool Thabazimbi is super trots op hul leerders wat toekennings ontvang het tydens die jaarlikse Prysuitdeling op 7 November. (Foto bo:)Â Taryn Stander het die Junior Fase Kultuurtoekenning in die Drama-afdeling…
Laerskool Thabazimbi kondig 2019 se hoofleiers aan
Laerskool Thabazimbi het onlangs hul hoofleiers vir 2019 met trots aangekondig. Foto bo: Hoofseun: Liam Santos en Hoofdogter: Carla Coetzee
Laerskool Thabazimbi se junior koor by Sing In Harmonie Koorkompetisie
Laerskool Thabazimbi se Junior Koor het 24 September aan die finaal van KykNet se Sing In Harmonie Koorkompetisie (informele afdeling vir Plattelandse skole.) deelgeneem. Dit is die eerste keer dat…
Laerskool Thabazimbi presteer by Sing In Harmonie kompetisie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Thabazimbi het op Sondag, 23 September, aan die Finaal van die KykNet se Sing In Harmonie kompetisie (informeel vir Plattelandse skole) deelgeneem by die Silverstar…
Laerskool Thabazimbi leerder verwerf Provinsiale Kleure in 3 sportsoorte
Gerdro Grobler, die hoofseun van Laerskool Thabazimbi, is beslis ‘n sportman om dop te hou in die toekoms. Gerdro het gedurende die 2018 Sportseisoen sy Provinsiale Kleure in 3 Sportsoorte…
Laerskool Thabazimbi leerders in Limpopo Krieketspan
Laerskool Thabazimbi is baie trots op hul seuns wat op geneem is in die Limpopo Krieketspan. Dit is ‘n uitstekende prestasie! Julle maak ons baie trots. Dankie dat julle die…
Laerskool Thabazimbi gimnaste presteer uitstekend
Baie geluk aan die Gimnaste van Laerskool Thabazimbi wat uistekend presteer het tydens die Limpopo Kampioenskappe op 8 September te Brits. Die gimnaste wat Limpopo Kleure verwerf het neem gedurende…
Laerskool Thabazimbi hokkiespelers in Marula Hokkiespan
Baie geluk aan dié 2 Hokkiespeelsters. Amor Strydom is opgeneem in die Limpopo 0/12 Marula Hokkiespan en Nicolet Trichardt is as reserwe vir dieselfde span gekies. Baie geluk meisies ons…
LAERSKOOL THABAZIMBI RAPPORTRYERS BYBELVASVRA
Laerskool Thabazimbi is trots op die twee Bybelvasvraspanne wat uitstekend presteer het tydens die tweede rondte van die Rapportyers Bybelvasvra.
Laerskool Thabazimbi Gholfdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.12.2″][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Thabazimbi het die afgelope naweek ‘n baie suksesvolle gholfdag aangebied.
Laerskool Thabazimbi presteer in krieket
Op Saterdag, 25 Augustus, het die Krieket Streeksproewe te Bela Bela plaasgevind. Seuns in die ouderdomsgroepe o/11, o/12 en o/13 het deelgeneem.













