)

Laerskool Thabazimbi se o/10 Hokkiespan presteer

Hierdie kookwater hokkiespannetjie het die afgelope naweek Laerskool Thabazimbi se naam hoog gehou tydens die Limpopo uitspele. Die 0/10 hokkiespannetjie het hierdie seisoen in die 0/11 B Liga deelgeneem omdat daar nie ‘n Liga vir 0/10 spanne is nie. Hulle het Saterdag op Tzaneen  deelgeneem aan die Limpopo finale en het tweede geëindig.

Sjoe, julle het wel gedaan! Laerskool Thabazimbi is super trots op julle! Baie dankie aan Me Maryka Schlebusch en me Nicolene du Plessis vir julle puik afrigting.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal