Laerskool Thabazimbi is baie trots op hul seuns wat op geneem is in die Limpopo Krieketspan. Dit is ‘n uitstekende prestasie! Julle maak ons baie trots.
Dankie dat julle die skool se naam hoog hou.
Foto vlnr: Marcus de Aguiar (0/12), Gerdro Grobler (0/13) en Michael Pistorius (0/11)