)

Laerskool Thabazimbi gimnaste presteer uitstekend

Baie geluk aan die Gimnaste van Laerskool Thabazimbi wat uistekend presteer het tydens die Limpopo Kampioenskappe op 8 September te Brits. Die gimnaste wat Limpopo Kleure verwerf het neem gedurende die Oktober vakansie deel aan die S.A. Spele. Al die gimnaste is van die Kruiskrag Gimnastiekklub in Thabazimbi.

Baie geluk julle. Laerskool Thabazimbi is super trots op julle!

Foto bo: voor vlnr: (1) Carli Robbertse neem deel aan vlak 6 en presteer as volg: Sy behaal Eerste plek algeheel, verwerf ‘n hele aantal medaljes op die apparaat en kwalifiseer dan vir Limpopo kleure; (2) Zenandi du Randt neem deel aan Vlak 0 High Performance en kom algeheel Tweede. Sy verwerf ook ‘n hele paar medaljes op die apparaat en kwalifiseer dan ook vir Limpopo Kleure; (3) Anika White neem ook deel aan Vlak 0 High Performance en kom algeheel tweede. Sy verwerf ook ‘n hele aantal medaljes op die apparaat; (4) Mené Venter neem deel aan Vlak 0 High Performance en kom algeheel Eerste. Sy verwerf ook ‘n hele paar medaljes op die apparaat en kwalifiseer dan ook vir Limpopo Kleure; (5) Lenie Steenkamp neem deel aan Vlak 0 High Performance en kom algeheel Eerste. Sy verwerf ook ‘n hele paar medaljes op die apparaat en kwalifiseer dan ook vir Limpopo Kleure.

Middel: (1) Andries Venter neem deel aan Vlak 2 High Performance. Hy behaal ‘n algehele Eerste plek. Hy verwerf ook ‘n hele paar medaljes op die apparaat en kwalifiseer dan ook vir Limpopo Kleure; (2) Serenna Fernandes neem deel aan die Vlak 2 High Performance en behaal ‘n algehele Eerste plek. Sy verwerf ook ‘n hele aantal medaljes op die apparaat;
(3) Wihan Pretorius neem deel aan Vlak 2 High Performance. Hy behaal ‘n algehele Tweede plek. Hy verwerf ook ‘n hele paar medaljes op die apparaat en kwalifiseer dan ook vir Limpopo Kleure; (4) Francois Brits neem deel aan Vlak 1 High Performance. Hy behaal ‘n algehele Tweede plek. Hy verwerf ook ‘n hele paar medaljes op die apparaat en kwalifiseer dan ook vir Limpopo Kleure; (5) Zander Coetzee neem deel aan Vlak 5 en behaal ‘n algeheel Vierde plek. Hy verwerf ook ‘n aantal medaljes op die apparaat en kwalifiseer dan ook vir Limpopo Kleure.

Agter: (1) Suzaan Posthumus neem deel aan Vlak 4. Sy behaal ‘n algeheel Vyfde plek. Sy verwerf ‘n hele aantal medaljes op die apparaat en verwerf dan ook haar Limpopo Kleure;
(2) Heleen Pienaar neem deel aan Vlak 4. Sy behaal ‘n algeheel Vierde plek. Sy verwerf ‘n hele aantal medaljes op die apparaat en verwerf dan ook haar Limpopo Kleure; (3) Esmarie Pienaar neem deel aan Vlak 5. Sy behaal ‘n algeheel Eerste plek. Sy verwerf ‘n hele aantal medaljes op die apparaat en verwerf dan ook haar Limpopo Kleure; (4) Amy-Leigh Pretorius neem deel aan Vlak 5, behaal ‘n algeheel Vierde plek en verwerf ook ‘n medalje op die apparaat.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal