Vlnr:Johan Grobler (Hoofseun), Jarianca du Plessis (Onderhoofdogter), Margaret York (Onderhoofdogter), Vihan Pretorius (Onderhoofseun), Keanu Visser (Onderhoofseun) en Chanique van Niekerk (Hoofdogter).
Laerskool Thabazimbi het met trots op 31 Oktober die Hooleiers vir 2020 aangekondig.
Baie geluk, en sterkte met jul belangrike taak! Laerskool Thabazimbi is super trots op julle.