Voor vlnr: Christelle v Dyk, Melanie Robbertse, Hanno du Toit, Christoff Marx en Luan Ras.
Middel vlnr: Anene Muller, Chanel Parsons, Ivon Keyser, Dino Fernandes, Niché Röhrs en Andries Venter.
Agter vlnr: Nickie Lintvelt, Leané van der Byl, Qizelle Kruger, Carla Coetzee, Cara Kotze en Dimion Visser.
Laerskool Thabazimbi het 6 November, hul jaarlikse toekennings-aand aangebied. Laerskool Thabazimbi is super trots op elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het. Harde werk bring goeie belonings!
Ererol Akademies: toekennings is aan die volgende leerders oorhandig: Christelle v Dyk, Melanie Robbertse, Hanno du Toit, Christoff Marx, Luan Ras, Anene Muller, Chanel Parsons, Ivon Keyser, Dino Fernandes, Niché Röhrs, Andries Venter, Nickie Lintvelt, Leané van der Byl, Qizelle Kruger, Carla Coetzee, Cara Kotze en Dimion Visser.