)

LAERSKOOL THABAZIMBI: SING IN HARMONIE KOORKOMPETISIE

Beide die Junior- en Senior kore van Laerskool Thabazimbi het deelgeneem aan KykNet se Sing in Harmonie koorkompetisie.  Die afgelope naweek was die Finale rondte.  Albei kore behaal ‘n derde plek.  Albei kore se Afrikaanse lied word aangewys as die beste liedere van die aand en albei kore word uitgenooi om ‘n Kersprogram saam met die sangeres Nadine op te neem wat dan op TV uitgesaai sal word.

Laerskool Thabazimbi is super trots op beide die kore.

Fantasties, Thabazimbi!!

Junior koor
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal