)

You are sponsoring

LAERSKOOL THABAZIMBI: SING IN HARMONIE KOORKOMPETISIE

Beide die Junior- en Senior kore van Laerskool Thabazimbi het deelgeneem aan KykNet se Sing in Harmonie koorkompetisie.  Die afgelope naweek was die Finale rondte.  Albei kore behaal ‘n derde…