)

Laerskool Thabazimbi presteer in krieket

Op Saterdag, 25 Augustus, het die Krieket Streeksproewe te Bela Bela plaasgevind. Seuns in die ouderdomsgroepe o/11, o/12 en o/13 het deelgeneem.

5 Van Laerskool Thabazimbi se seuns het deurgedring na die finale Limpopo proewe wat op 1 en 2 September onderskeidelik In Polokwane en Tzaneen plaasvind.

Baie geluk seuns, Laerskool Thabazimbi is super trots op julle.

Foto bo: van links na regs:

Voor vlnr: MJ Kloppers (0/11), Christoff Marx (0/12) Agter vlnr: Michael Pistorius (0/11), Marcus de Aguiar (0/12), Gerdro Grobler (0/13)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal